Leon van Nierop en Rocco de Villiers, bekendes in die vermaaklikheidswêreld, doen in dié produksie wat hulle glo hulle kan doen …
Sleutelwoord Argiewe:Rocco de Villiers
#Aardklop Beautiful Beautiful Hymns – Rocco de Villiers
Rocco de Villiers sit sy reis voort op soek na die mooiste, mooiste musiek ooit.
#VSKunstefees Een Rocco, een klavier
Een Rocco, een klavier, een ongelooflike pak klere, 15 oorspronklike musiekstukke, geen band, geen backtrack – maar soveel meer! Rocco is 50 jaar oud en 25 jaar in die musiekbedryf.
#Woordfees Pure Rocco
Vir die eerste keer in 25 jaar bring die gewilde pianis Rocco de Villiers ‘n konsert wat amper uitsluitlik op sy eie komposisies fokus.
Rocco de Villiers en andere
“Van tyd tot tyd hou ek daarvan om die verhoog met talentvolles te deel.”
#Aardklop Rocco de Villiers – Country Boy, Almost
“Rocco, Antie Polla kan sien jy is anders. Maar anders is nie verkeerd nie. Moet dit
nooit vergeet nie. Anders is net – anders. Dis al.”
#Woordfees Rocco en strykers
Rocco de Villiers, met twee violiste en ’n kitaarspeler, laat klink musiek van sy laaste drie albums, maar speel ook met nuwe country-klanke – iets heel besonders!
Countrykeys
Ná die weghol-sukses van sy laaste drie albums is Rocco de Villiers terug om die hartsnare behoorlik te roer met sy nuutste CD, Countrykeys.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
Awesome – Rocco de Villiers
Een Rocco de Villiers , een klavier, drie viole en die Potchefstroomse Mannekoor onder leiding van Babs Brouwer.
