Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Sleutelwoord Argiewe:Rocco de Villiers
Stunning!
Die pianis, vervaardiger,skrywer en mengeldrankie-connoisseur Rocco de Villiers het die afgelope dekade bewys daar is aanvraag vir en aanhang van instrumentele musiek in Suid-Afrika.
Speel
Toneel en musiek word vermeng tot ‘n nuwe teatertaal, ‘n onbekende en tog totaal verstaanbare nuwe vorm van kommunikasie.
Beeldskoon / But Beautiful
Pianis Rocco de Villiers en violis Annake de Villiers speel die beeldskoonste en bekendste melodieë.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Liberocco
“It is time to shine!” Gewilde pianis, Rocco de Villiers, bring hulde aan “the king of bling”, die mees flambojante vermaaklikheidskunstenaar ooit: die pianis Liberace.
Rocco en Sergio
Rocco de Villiers -pianis, vervaardiger en skrywer van die beroemde SA skemerkelkie boek rocktails gaan vermaak, met musiek wat wissel tussen die passievolle, sensuele en melankoliese klanke van die Paryse straatkafee.
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Spier Kunste
The Spier Arts Summer Season open binnekort met ‘n buitelug-poësie fees en vier hiermee sy 10de kunste seisoen.
Vitamin R
Rocco de Villiers het per e-pos Haydee Morgan-Hollander se vrae beantwoord oor stigmas, diskriminasie en mirakels in die moderne tyd.
