Beleef ’n aand van nostalgie en operamusiek.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
Vingerverhale
Die uitgestalde werke op papier, doek, en as objekte word ingedeel in tien vingerverhale.
Casper de Vries ’live’ by Suidoosterfees 2012
Die skreeusnaakse Casper de Vries trek met gemak verskillende karakters se “skoene” aan – van Blertsie, oom Kallie tot Montelle in sy komediesketse, plus rolle in Egoli en Sweet ’n Short.
Viva la Mamma – ’n heerlike fopdos
Donizetti se genotvolle, komiese opera, Viva la Mamma, gaan Kaapstad op horings neem met ’n Afrika première tydens die Suidoosterfees.
‘n Plekkie in die Son … Mitchells Plain se Mense
’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee
Odidiva
Odidiva kry staande ovasies, want sy sing werklik en lip sync nie soos die deursnee fopdosser nie.
Jonas
Hierdie drama deur Daleen Kruger is aangewys as een van die vyf top-Nagtegaalkompetisie-inskrywings uit 46 nuwe Afrikaanse dramas in 2008.
Baby
Op ’n dag daag Sersant de Wit met twee gaste in die onderdorp op – Oom Attie, ’n kulkunstenaar, en sy dogter, Baby, wie se kar langs die hoofpad op pad Port Elizabeth toe gaan staan het.
Dit voel leeg
Sy weet hoeveel haar lewe werd is: twee-en-‘n-halwe iPods!
Cool Classic Kidz
Milan en Lilo, die Cool Classic Kidz-tweeling, vertel ’n storie van hoop en omgee.
