Vocal Mania maak spesiaal deel uit van die Suidoosterfees se tema: Winde van verandering, om gehore dié jaar oor die volle spektrum te vermaak.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
#SOF Eden / Wynland Dramafees
Die Eden / Wynland Dramafees gee aan plaaslike jong kunstenaars die geleentheid om hul talent op die verhoog ten toon te stel.
#SOF Sonneblom
Sonneblom is ’n tragi-komedie wat handel oor die verhouding tussen twee broers; Theo en die geestelik-versteurde Vincent van Gogh.
#SOF Adam Small : Klawerjas
Na ’n stilte van 40 jaar het Adam Small se eerste Afrikaanse digbundel, Klawerjas, die lig gesien.
Suidoosterfees Talentsoektog & Koorwerkswinkels
Die Suidoosterfees loods vanjaar, in samewerking met die Breytenbach Sentrum, ’n splinternuwe talentsoek-kompetisie.
#Suidoosterfees2014 Koregala
Hierdie baie spesiale aanbieding gee aan die wenkore van die afgelope agt jaar se Rapport/ATKV Korekompetisie ’n spesiale platform vir ’n gesamentlike massakoor ervaring.
#Suidoosterfees2014 Bolandse Klanke
Die Wellington Youth Band is ’n spesiale Artscape-projek onder leiding van Ian Smith, wat daarop gemik is om die talente van aspirant jazz-musikante van Wellington en Mbekweni te ontwikkel.
#Suidoosterfees2014 Platform 9 Deel 2
Hierdie slag is die manne op die trein oppad na Park Station in Johannesburg en dinge loop selfs meer verkeerd as tevore.
#Suidoosterfees2014 Kaapstad Klassiek
’n Reis deur die geskiedenis van klassieke musiek in Kaapstad.
#Suidoosterfees2014 Beauty Queen
’n Onaansienlike eensame oujongnooi, Maureen, se eerste en heel moontlik laaste kans om liefde te vind, en haar manipulerende ma wat alles in haar vermoë probeer om die verhouding te verongeluk.
