Hans vleg rottangmandjies in Soutrivier.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
#Suidoosterfees2014 Sarah Theron & die Gugulethu Tenore
Vir die eerste keer betree die geliefde ‘Gugs Tenors’ die verhoog saam met die vurige diva, Sarah Theron.
#Suidoosterfees2014 Playland
Dis 1990 se Oujaardagaand wanneer Gideon le Roux met ’n bottel in sy hand vir Martinus Zoeloe by ’n pretpark ontmoet.
#Suidoosterfees2014 Die agtervolger
Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op ’n staptog daar deur te bring.
SA Sopranos
Dié superstemme sing musiek uit operas, operettes, musiekblyspele en kabarette!
Platform 9
Dié aangrypende drama vertel die verhaal van ’n seun, Joshua Vogua, wat sy hele lewe lank die buitestaander was.
Bidsprinkaan
Gebaseer op die boek van André P. Brink en verwerk deur Saartjie Botha. Bidsprinkaan is André P. Brink se vertelling van die lewensverhaal van Kupido Kakkerlak, die khoikhoi-bekeerling wat onder die leiding van eerwaarde James Read ‘n prediker en later ook ‘n sendeling geword het. ‘n Fassinerende aspek van Bidsprinkaan is Brink se omgang met …
Stokoud en Splinternuut
David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ‘n leeftyd van liedjieskryf.
Die laaste karretjiegraf
Die Laaste Karretjiegraf is ‘n verhaal van die karretjiemense en ‘n eerbetoon aan die nalatenskap van Suid-Afrika se vroegste inwoners.
BoKaap Meander
Die Bokaap Meander is ‘n smakie van die kulturele geskiedenis, daaglikse tradisies, kos, kuns en musiek van die Bokaap.
