Albert Olivier was ’n suksesvolle sakeman totdat een woord sy hele wêreld omvergooi …
Sleutelwoord Argiewe:Vicky Davis
Bekendes lees kinderstories voor
Akteur, Gys de Villiers, is die nuutste bekende naam om hom by die voorlesers van Anna Emm se kinderstories te voeg.
Spyt
Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
G´n hierjy nie
Maar dis wanneer die drank en die grappies begin vloei dat Thinus (Jan Bester) en Karel (Neels van Jaarsveld) effens beheer verloor en per ongeluk begin oorgee aan hul diepste, onderdrukste emosies.met vermaaklike gevolge!
