Kristi Steyn is op reis deur Afrikaans om te bewys dat Afrikaans meer as ’n taal is.
Sleutelwoord Argiewe:KKNK
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar: Tillie/Mathilda
Twee prostitute, een oud, een jonk en onervare.
Antie Wi’oekal
Comedy hype het ’n conspiracy waar “weird Hollywood” obsessed is met swart mans pressure om swart vrouens te speel en hulle mense af te maak.
Alfred Adriaan: Positive Strokes in Afrikaans
Maak gereed om te lag totdat jou sye pyn met Alfred Adriaan se splinternuwe Afrikaanse vertoning.
So, I Let Silence Explain
nomThunzi Mashalaba se interdissiplinêre kunsproses wentel rondom haar eie verhaal.
PLEK
PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.
Akrasia
Die uitstalling ontaard in ’n aand met ’n snaakse jong vrou, ’n Weense worsie en ’n ma wat nog nie heeltemal gereed is om aan te beweeg nie.
Adam Small 90
Adam Small sou in 2026 sy 90ste verjaardag gevier het en dis ook 10 jaar sedert hy oorlede is.
Programaansoeke vir KKNK 2026 nou oop
Die KKNK vier volgende jaar drie dekades van uitnemende kuns, kultuur en feestelikheid. Die 30ste KKNK van 28 Maart tot 4 April 2026 in die hartjie van die Klein Karoo op Oudtshoorn word aangebied! Alle kunstenaars, kreatiewe skeppers en denkers word uitgenooi om innoverende en kreatiewe aansoeke in te dien vir oorweging om deel te …
Isidlamlilo/The Fire Eater
Die bekroonde Isidlamlilo/The Fire Eater is ’n verbysterende solovertoning, aangebied deur die aktrise Mpume Mthombeni en teatermaker Neil Coppen, onder die vaandel van hul bekroonde Empatheatre.
