Sisca Julius is onlangs aangewys as die nasionale wenner in beide die prosa- en poësie-afdelings van die Poort-skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Sleutelwoord Argiewe:Diana Ferrus
Diana oor Saartjie
Diana Ferrus bied ‘n program aan wat aansluit by haar gedig oor Saartjie Baartman.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Brief aan Suid-Afrika
Die kollokwium van die Departement Afrikaans en Nederlands neem vanjaar ′n buitengewone vorm aan tydens die jaarlikse Versindaba, naamlik ′n poësievoorlesing rondom ′n tema.
´n Aand met Ansela
Die gewilde Woordfeesproduksie, ´n Aand met Ansela, word binnekort op 27 September in die Dorpstraat Teater Café aangebied.
