KKNK 2013 Telbord

Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.

‘n Platsak KKNK

Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.