Wie is Tom regtig? wonder Buks. ’n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie.
Sleutelwoord Argiewe:Fanie Viljoen
Die wêreld se beste boek
Miljoene feite wou in hierdie boek wees, maar net die bestes het dit uiteindelik reggekry.
Die groot nasionale BSV-skryfwedstryd
Voornemende skrywers word genooi om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging.
Nova: Die Begin
Iets is fout op die dorpie Nova.Watter vreemde ligte sien Lucas en die res van sy gesin een aand?
Onderwêreld
Sal jy kom speel as die onderwêreld jou naam roep?
Nasionale skryfwedstryd met R12 000 prysgeld
Voornemende skrywers moet opskud om R12 000 los te skryf in ‘n jaarlikse landwye skryfwedstryd.
Via Afrika literêre pryse kortlys bekend
Die kortlys vir die jaarlikse Via Afrika literêre pryse is onlangs bekendgemaak.
Groot skryfwedstryd met groot prysgeld
Voornemende skrywers sal moet opskud om R12 000 los te skryf in hierdie jaarlikse landwye skryfwedstryd.
BreinBliksem kom huis toe
Die verhaal, wat in Bloemfontein afspeel, kom as’t ware met hierdie produksie van Hennie van Greunen huis toe.
BreinBliksem
BreinBliksem is ‘n verwerking van Fanie Viljoen se jeugroman. Dié skrikwekkende verhaal handel oor die jeug se konflik met hulself, hul portuurgroep en die invloed van volwassenes.
