Oupa en Ouma sit op die stoep en raak romanties is ’n nuwe, selfs meer snaakse en deernisvolle kyk na ou getroudes as die vorige Oupa en Ouma raak romanties.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Botha
Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009
Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Ouma en Oupa sit op die stoep
Komedie met skreeusnaakse sketse van grepe uit die lewe van die 60-jarige.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Festen
Dis Helgard se 60ste verjaarsdag – ‘n tyd om fees te vier; ‘n tyd vir die familie om byeen te kom by die bosveld herehuis waar Helgard en sy vrou Elsje nou woon.
