Klei, ´n komedie deur Leon Kruger onder leiding van Gaerin Hauptfleisch. Dit vertel die verhaal van die volmaakte man – Ferdinand de Wet (Leon Kruger). Die stuk volg sy eksentrieke lewe van oorhaastige sperm wat nie kan wag om die eier te besoek nie tot die pensionaris wat nie meer ´n keuse het nie – …
Sleutelwoord Argiewe:Leon Kruger
Kruger Kook
Een koerant noem hom die Schalk Burger van die teaterwêreld en volgens ‘n ander is hy die veelsydigste kunstenaar in die land en sy ma hou vol dis nie haar skuld nie.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Uitgeplug
“Na skeitBANG en Suurgat het ek besluit om vanjaar ‘n show te doen wat nie met ‘n S begin nie,” sê Leon Kruger oor sy nuwe eenmankomedie.
Teer
Ná die sukses van Altyd Jonker verlede jaar, snoer regisseur Jaco Bouwer en aktrise Nicola Hanekom weer kragte saam.
Sneeuwatjie? – ‘n Pantomini
Die geselskap van Aswoestertjie – die Pantomini is terug met ‘n splinternuwe Pantomini.
5’4”
‘n Skreeusnaakse solovertoning met Martelize Kolver.
Aswoestertjie
Die bekende sprokie van Aspoestertjie is verwerk tot ‘n pantomime, maar die geselskap gaan gebuk onder erge finansiële druk.
Suurgat
Ek kan vir julle sê kom kyk die show want ek is oulik en skreeusnaaks, maar ek gaan nie. As jy dit wil hoor bel my ma, 082 254 0922, sy sal maklik vir jou lieg. – Leon Kruger
Magda mag ma menopause hê
Sy is die bedonnerde vrou wat hul Magda noem. ‘n Ma, ‘n lover, ‘n séance en ‘n vrou in haar oorgangsjare.
