’n Onthutsende nuwe Afrikaanse drama, uit die pen van die bekroonde joernalis Willemien Brümmer oor dit wat gebeur wanneer gesinspolitiek en landspolitiek hande vat.
Sleutelwoord Argiewe:Leon Kruger
#Woordfees Hotel Vleispaleis
Dit gaan nie goed met tannie Edie se bordeel nie.
Treknet
‘n Nuwe komiese drama wat afspeel in ‘n Kaapse vissersgemeenskap, is onlangs deur Penguin Films vir kykNET vervaardig.
Strip!
Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie.
Oupa en ouma op toer
Na twee suksesvolle kykNET TV-reekse het Stanley en Debora besluit om die land plat te toer.
Ou blare
Drie jarelange vriendinne kom bymekaar om te herlaai.
Oupa en Ouma sit op die stoep en raak romanties
Oupa en Ouma sit op die stoep en raak romanties is ’n nuwe, selfs meer snaakse en deernisvolle kyk na ou getroudes as die vorige Oupa en Ouma raak romanties.
Rooiland
Rooiland is ’n onthutsende verhaal van kollektiewe verhale – oorgeërfde herinneringe wat wapens word in die monde van gevangenes.
Paloekas
Tilla is 32 jaar oud. Suksesvol, vriendelik, aantreklik, onafhanklik en steeds ongetroud.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
