Wanneer die Villiers-egpaar die Le Rouxs nooi om ’n bakleiery tussen hulle seuns uit te sorteer, ontaard dié
beskaafde bespreking in ’n volskaalse voorstedelike burgeroorlog.
Sleutelwoord Argiewe:Leon Kruger
Die laaste Afrikaanse superhero
Die laaste Afrikaanse superhero is ’n handleiding vir die moderne man met outydse waardes; ’n stuk waarin die komiese akteurs Leon Kruger en Esther von Waltsleben vir die eerste keer kragte saamspan.
Daleen Kruger wen die 2009 Nagtegaal teksprys
Daleen Kruger wen met Draadwerk.
Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009
Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.
Snuf in die neus
‘n Maltrap-klug met vele kinkels.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Suurgat 2
Ek is moeilik oor ‘n hele paar dinge wat in ons land aangaan en alhoewel my pa na 36 jaar steeds aandring op bloedtoetse het ek eindelik vrede gemaak met my geboorte.
So jy wil skei?
Ná 28 jaar se huwelik, ‘n paar daarvan selfs gelukkig, twee pragtige seuns, een wat swot en een wat saambly, sê hy een middag hy wil ‘n Harley koop en skei.
Testosmoroon
… ongelukkig is ek nie met die goue lepel in die mond gebore nie, maar ten minste het ek die staf van Moses in my broek.
skeitBANG
Na die sukses van Testosmoroon. ´n rugbymoroon, verruil Leon Kruger sy rugbybal vir ´n vrou in ´n komedie oor ´n 31 jarige bachelor wat skeitBANG is vir trou.
