Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Jong sterre jag groot note met hoë note
Die NJMK word beskryf as een van die strafste kompetisies in Suid-Afrika.
Jong sterre skep harmonie in die Kaap van Storms
Vier leidende musici is gereed om kalmte na die Kaap van Storms te bring met ‘n sprankeluitvoering vol musikale harmonie by die vierde Jong Kunstenaarskonsertreeks by Erin Hall in Rondebosch op Vrydag 26 Julie 2019 om 19:00.
Opkomende sterre ry gewildheidsgolf in Hermanus
Drie opkomende sterre, aldrie vorige deelnemers aan die jaarlikse Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK), insluitend die 2015 algehele pryswenner en goue medaljehouer, span kragte saam om klassieke musiekliefhebbers op Sondag 31 Maart by die Hermanus burgersentrum te betower.
Nege studente skat waarde van 19 ontluikende sterre
Nege millennials van drie Suid-Afrikaanse universiteite is genooi om op die skadujurie van die gesaghebbende Nasionale Jeugmusiekkompetisie te dien wat van 9 tot 13 Oktober by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad plaasvind.
Jong sterre jaag R145 000 se prysgeld in nasionale kompetisie
Die room van Suid-Afrika se klassieke jeugmusici tussen die ouderdomme van 14 en 19 is oorgehaal om sake uit te spook vir die gesogte eerste prys van die 34ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie van 9 tot 13 Oktober by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad.
