Streng veiligheid vir jeugmusiekkompetisie

Die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) het ‘n beperkte aantal kaartjies vir die Finaliste Galakonsert van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) van 6 tot 11 Desember by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad, plaasvind, beskikbaar gestel.

Nasionale Jeugmusiekkompetisie pas aan, verpletter rekords

Die 36ste Nasionale Jeugmusiek-kompetisie (NJMK), een van Suid-Afrika se invloedryke musiekkompetisies se datums, is verskuif om nou van 6 to 11Desember 2021 by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad plaas te vind.

Leidende musiekkompetisie hervat

Een van Suid-Afrika se invloedrykste musiekkompetisies, die jaarlikse Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) is gereed om in 2021 te hervat.      Die kompetisie moes vanjaar weens die wêreldwye Covid-19 pendemie gekanselleer word.      Die luisterryke kompetisie vir klassieke instrumentaliste tussen die ouderdom van 14 en 19 jaar skuif volgende jaar na ‘n vroeër tydgleuf. Die wedstryd met …

Lewendige musiek vier die nuwe normaal

Ag talentvolle jong klassieke musici span vir die eerste keer kragte saam om die nuwe normaal wat deur die globale Coronavirus pandemie veroorsaak is met drie lewendige konserte in samewerking met die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) op 9 en 10 Oktober 2020 in Kaapstad en Wellington te vier.