Ons almal laat een of ander tyd êrens ’n spoor.
Sleutelwoord Argiewe:Richard van der Westhuizen
Ballades
Dié kunstenaars is al soos familie en saam voer hulle ‘volksliedjies’ uit.
Richard van der Westhuizen in die Paarl
Richard van der Westhuizen is ‘n bekende gesig op TV en Afrikaanse films. Vir sowat 35 jaar speel hy verskeie hoofrolle op die verhoog, televisie, radio en in rolprente.
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
Resonant
Deur ’n onwaarskynlike sameloop van omstandighede word Christian Barend Maree en Sir Ian Hamilton 20 jaar na die Anglo-Boereoorlog herenig.
Al’ en nog Pêlle
Johan, Marinda, Al’ en Janita (Al’ se “in-house shrink”) het een aand op Saldanha saamgekuier. Die aand het ontaard in die natuurlike verwekking van Al’ en nog Pêlle.
‘n Klipgooi verder
Reeds oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld.
Taraboemdery
In hierdie drama kom krap ’n vreemdeling, Koot, met sy lorrie, sy wyn en sy kitaar almal se lewens deurmekaar.
Dorsland
Dorsland, Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock se derde album, is die resultaat van vier jaar se skryfwerk en nuwe liedjies uitprobeer op gehore regoor die land.
Rugbyjol
Nou moet mens darem regtig ‘n rugby-CD in die hande kry, as jy nog nie ‘n paar aangeskaf het nie. Daar’s ‘n groot verskeidenheid beskikbaar.
