Die boer is dood. Sy liggaam erg vermink in ’n grusame moord. En die drie muisie sit in die tjoekie daarvoor.
Sleutelwoord Argiewe:Tara Notcutt
#KKNK WhatWhat
Rob Van Vuuren is een van Suid-Afrika se gewildste grapjasse.
Benoemings vir die 50ste Fleur du Cap-toekennings
Die benoemings vir Fleur du Cap-toekennings van 2014.
… miskien weer op die verhoog
Nadat dit die hele wêreld vol getoer het, is … miskien nou terug in Kaapstad.
#NAF Waiting for this God ou
Een middeljarige wit man. Sit in sy kar. Luister na KFM. Dink oor sy lewe en hoe hy op die punt beland het. Hy praat met God en uit die vêrte kom die donker al hoe nader …
#KKNK Bladsy 3
In dié stuk ondersoek Elma Postma en Armand Aucamp deur die oë van die media die impak van die ikoniese ontkleedanseres, Glenda Kemp, se lewe vanaf die 70’s tot die hede.
A Town Called Fokol Lutho
A Town Called Fokol Lutho is iets oorspronkliks: ‘n humoristiese a cappella musiekblyspel.
Kaptein Blitz en die skool vir superheroes
Frank Opperman is Kaptein Blitz, Suid Afrika se eie Superhero.
The Three Little Pigs
‘n Donker roekelose weergawe van die klassieke drie varkies.
Nagwond
Ons dae is gevul met besluite – regte en verkeerde keuses wat uitloop op vreugde of spyt.
