Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
Sleutelwoord Argiewe:Woordfees
Dis 20h15
Wat verander wetsgehoorsame ouens, hardwerkende steunpilare van die samelewing, in amateurbankrowers?
Nag van die slang-uil
My liefde is vasgebind aan ‘n atoombom. #url#
Jazz in the Quad & Jazz in Kayamandi @ Woordfees 2020
2020 sal die derde jaar wees wat die CTMA en US Woordfees suksesvol ‘n laataand kontemporêre musiek en kuierplek aanbied in die Visuele Kunste Vierkant.
Die sonkamer
Almal word oud. Sommiges word onthou. Meeste word vergeet.
Die negende stap
Die negende stap grawe diep in die verhouding tussen ‘n ma en haar dogter, en werk met die temas van die sondes van die moeder, vergifnis en versoening.
Die hart verklap
Die hart verklap is ’n Afrikaanse vertaling en verwerking van die Amerikaanse skrywer Edgar Allan Poe se klassieke kortverhaal oor obsessie, vervolgingswaan en moord, The Tell-tale Heart.
Die 9de Maand
Vir jou sondes moet jy betaal.
Ons is nie almal so nie
Dis die vroeë vyftigerjare in Parow en apartheid steek sy vuil vingers oral in.
Narkose
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied.
