Vernuwende denke in die kunste was tydens die Absa KKNK se afgelope Kanna toekenings die oorheersende tema waar baanbrekers in die kunste vereer is en nuwe stemme beloon is.
Sleutelwoord Argiewe:Christiaan Olwagen
Drie debute domineer 2014 Kanna’s
Drie debuutproduksies by die 20ste Absa KKNK is voor in die koor met Kanna-nominasies in verskeie kategorieë. Dogma, Rondomskrik en Samsa-masjien het elk ses nominasies ontvang.
#KKNK Sneeuwitjie en die sewe zombies
’n Sterretjie val uit die hemel en beland in ’n woud wat wemel van zombies.
#KKNK Trompie is net uitgepaas
Is dit so eenvoudig soos “balle, braai en buuste”?
#KKNK Dogma
Christiaan Olwagen se eerste plekspesifieke stuk handel oor ’n jong man wat die verbrokkeling van sy ouers se verhouding ondersoek nadat sy pa, ’n predikant, gediagnoseer is met veelvuldige sklerose.
#Woordfees Waterpas
’n Eksistensiële laslap-komedie oor die lewe, die dood en al die fratsongelukke wat tussenin gebeur.
#Woordfees Feeskatte
Wat is ’n kunstefees sonder ’n kat?
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
Wie’s bang vir Virginia Woolf?
Om getroud te wees is nie vir sissies nie.
