‘n Buitelugkonsert omring deur die Boland se berge in die pragtige Toyota Jan Marais Park.
Sleutelwoord Argiewe:Francois van Coke
Bellville eerste van nuwe album
“Bellville” is die eerste nuwe enkelsnit vanaf Die Heuwels Fantasties se nuwe album met die titel C’est La Vie wat vroeg in September uitgereik word.
Stories agter die tunes
’n Intieme aand met Francois van Coke met akoestiese vertolkings van sy gewildste treffers en die stories waaruit hierdie liedjies gebore is.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Nuwe Afrikaanse fees – Laailou MusiekFees
Jou laailou is daardie opblaas-dryflêding wat jy gewoonlik net in Desembers uithaal.
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.
Halfvol – die album
Die streng inperkings-reëls in 2020 het vir Corné Pretorius, `n bedrywige besigheidsman, skielik die kans gegee om sy droom om `n sanger te wees, te begin uitleef. Binne `n jaar het hy reeds groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die nuutste enkelsnit “Liefde is `n Werkwoord” is verlede …
Die Boer ontgrendel
Die bekende Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is
weens die pandemie gaan sy deure heropen op 20 Augustus 2021.
Alles is gecancel!
Die Kaapse rapper, Middelvinger keer terug met “Alles is gecancel!”.
Musiek-konserte by Suidoosterfees kykNET Atlantic inryteater in November
Kaapse musiekliefhebbers kan onder meer uitsien na drie groter produksies met van ons land se voorste kunstenaars.
