Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Sleutelwoord Argiewe:Francois van Coke
2 – 21
Dié gig-teaterstuk skop af met ’n vertoning deur Van Coke Kartel, waarna Francois van Coke in ’n beerpak die storie van sy en Hunter Kennedy se verlore liefdes en lewe vertel.
Monoloog in Stereo
Die liedjies is stadiger – rock ballades, sou ons hulle kon noem, maar moenie nou begin dink aan Richard Marx se “Hazard” en terselfdertyd julle Disprins begin fynmaal en in hompe saam met Ricoffy afsluk nie (asseblief). Dink eerder Metallica se ballades, want Fokofpolisiekar is per slot van sake ‘n rock band en slapvoël-rock sit nou maar eenmaal nie in hul broeke nie …
