Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
Sleutelwoord Argiewe:Francois van Coke
In Francois van Coke se skoene
Fokofpolisiekar se laaste vollengte album, Swanesang, is vanjaar 10 jaar oud. Hulle reik dit nou weer op langspeelplate uit en tree saam op. Francois van Coke, die hoofsanger, het met ‘n GoPro op sy kop ‘n blik binne die studio gegee.
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Liefde by die dam
Op 16 Junie vanjaar vier Johannesburg se asemrowende Emmarentia-dam Suid-Afrika se jeug met ’n pragtige dag vol musiek langs die dam.
Francois van Coke akoesties
Francois van Coke, breker van al wat treffersparade rekord is, bring ’n vars vertoning direk vanaf die KKNK, saam met die fantastiese kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet.
Unplugged: Francois van Coke
Francois van Coke en sy twee kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet, sing Van Coke se liedjie “Waar daar ‘n wil is”.
Die Boer steek weer kop uit by die KKNK
Durbanville se gewilde restaurant teater keer vir die derde keer terug na die KKNK. En as jy verlede jaar daar was, sal jy weet dit was een van die fees se treffers.
#Woordfees Francois van Coke
Francois van Coke het kultusstatus verwerf as die voorsanger van Fokofpolisiekar.
Republiek van Zoid Afrika Volume 2
Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
#Aardklop Zoid en Van Coke
Ná die reuse-sukses van hul oorweldigende liedjie “Toe vind ek jou”, ’n groot treffer op radio en sosiale media, is Karen Zoid en Francois van Coke saam te sien in ’n volbloed-rock-’n-roll-produksie.
