Huisgenoot-Skouspel, die Afrikaanse musiekkonsert wat die afgelope 15 jaar in Sun City gehou is, word vanjaar SuperSkouspel.
Sleutelwoord Argiewe:Francois van Coke
kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 5 Junie
Die beeldskone Rolanda Marais gesels op 5 Junie 2015 op die geel bank.
Toe vind ek jou – Francois van Coke & Karen Zoid
Francois van Coke & Karen Zoid
#KKNK Al lê die berge nog so blou
Blues het in Afrika ontstaan en is deur slawe na Amerika geneem waar dit mettertyd wortel geskiet en gegroei het.
Francois van Coke se 7″
Francois van Coke is bekend as die hoofsanger van die Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel.
Francois van Coke solo
Francois van Coke is al meer as 10 jaar op die toneel, meer bekend as voorsanger van fokofpolisiekar en Van Coke Kartel.
Sporadies Nomadies
“Sporadies Nomadies” is ‘n Fokofpolisiekar liedjie. Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff voel dat dit hul leefstyl nogal goed opsom.
Nominasies vir MK Awards 2013
MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies.
Eksie Ou
Jack Parow se tweede album, Eksie Ou, word binnekort vrygestel.
Fokofpolisiekar – die movie
In Fokofpolisiekar, die movie, klim fokofpolisiekar op die preekstoel.
