Orgie, ‘n liefdesverhaal van “hy” en “sy”, deur misverstand vervreem, word hier vertel, of liewer “gewys”.
Sleutelwoord Argiewe:Juanita Swanepoel
#Aardklop Mits dese wil ek vir jou sê …
Uittreksels uit sy verhale, dagboeke, briewe en kabarette stel die geliefde skrywer Hennie Aucamp aan die woord.
RSG Kunstefees opnames
Opnames voor ‘n gehoor vir RSG se eerste Kunstefees!
The return of Elvis du Pisanie
Hierdie hartroerende komedie is geskryf deur Paul Slabolepszy en vertel die verhaal van Eddie, ‘n afgelegde ondervloer verhitting verkoopsman wat sy lewe wil beëindig, totdat Elvis intree.
Hasepad
Dié vertaling van die 2007 Pulitzerpryswenner handel oor Bekka en Herman Viljee, en ’n tragedie wat hul lewens onherroepelik verander.
Pennieknyper
Ebenezer Pennieknyper, ’n suinige en onbarmhartige ou sakeman, word een Kersgety besoek deur die spook van sy oorlede vennoot, Sarel Stuiwevuis.
La Dilemma dell’ Amore
Vir hul jaarlikse konsert doen die Klein Libertas Teater Koor ‘n stuitige weergawe van ‘n mini-opera wat nie opera is nie.
Bittersoet
Die gevierde dramaturg Deon Opperman lewer ’n ode aan die mens se taaiheid te midde van weerloosheid.
Boetie dit is tyd vir bid as ‘n seekoeikoei op jou skoot kom sit
Philip de Vos is alombekend vir sy lustige limerieke en filosofiese rymelary.
Die Francois Toerien Show 8 – soos gesien op TV!
Die fopdosserpaartjie, Anita en Susan, gee ’n predikantsvrou ’n “trashy glam makeover”.
