‘n Samestelling deur Juanita Swanepoel uit die bloemlesing van Danie Marais.
Sleutelwoord Argiewe:Juanita Swanepoel
Verse in my Vingers
Verse in my Vingers (’n kopreis deur die lewe en werk van Breyten Breytenbach) word op 23 & 28 Augustus by die Klein Libertas Winterfees in Stellenbosch opgevoer.
Gif
Die oggend toe Mathilda Bouwer háár Romeo se hemp met die vreemde goue hare daarop in haar hand vashou, het Juliet by haar kombuisdeur uitgestap.
Daleen Kruger wen die 2009 Nagtegaal teksprys
Daleen Kruger wen met Draadwerk.
Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009
Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Derde Party
Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.
Die ryk weduwee
Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
Drafstap of Drentel?
Audrey Blignault het hierdie voorstelling van haar lewe, in die meesterlike verwerking van Juanita Swanepoel, self as ’n hoogtepunt bestempel.
Op ‘n hoë noot
Danie Botha het die immergroen en baie gewilde P.H. Nortjé se
lekkerste stories gekies vir sy 88ste verjaarsdagviering in
Wellington.
