Mike van Graan se Just Business het heelwat lof ontvang in Grahamstad. Die toneelstuk begin vandag in die Kunstekaap in Kaapstad en is te sien tot 28 Julie.
Sleutelwoord Argiewe:Mike van Graan
Green Man Flashing
Moenie dié verruklike Mike van Graan-toneelstuk by Kunstekaap in Kaapstad misloop nie.
Brothers in Blood
Mike van Graan se bekroonde toneelstuk by die Kunstekaap Arena is ‘n plofbare drama oor Joodse, Moslem en Christelike verhoudings in Kaapstad in die laat 1990s.
RSG en Sanlam se radiodramakompetisie lewer opwindende oes
Die wenners van RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie vir 2009 is op 8 Desember aangekondig.
Vier instellings wedywer in 2009 SPAT-toneelstryd
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2009 gaan vir die eerste keer tussen vier tersiêre instellings uitgespook word.
Fleur du Cap-wenners 2009
Die beste van die Suid-Afrikaanse toneelwêreld is die naweek bekroon met die oorhandiging van die Fleur du Cap-toekennings in die Kunstekaap-teater in Kaapstad.
Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Maties en Kovsies in Teater-Intervarsity by KKNK
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2008 gaan tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat uitgespook word.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
