Vir die eerste keer betree die geliefde ‘Gugs Tenors’ die verhoog saam met die vurige diva, Sarah Theron.
Sleutelwoord Argiewe:Pedro Kruger
Vlambaar
Wat laat jou hart gloei?
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Die monster in die gang
Duca het net een dag om te bewys dat sy normaal lewe.
Die Leo’s
Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin.
Roete 62 se talent word ge-‘polish’ vir die Absa KKNK
Pedro Kruger en Hennie van Greunen gaan die pad vat, al langs die gewilde Roete 62. Hulle is opsoek na die talentvolste jongmense vir hul nuwe produksie #checkityt@route62.
Nuwe baadjie vir KKNK
Die Absa KKNK kry in 2013 ’n nuwe baadjie. Dié kunstefees word vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Vlooi en die Vlieënde Mat
In Vlooi en die Vlieënde mat kry Biebie ‘n Persiese mat persent en as die towersleutel begin gloei, gaan sy en Vlooi op ‘n wonderlike avontuur.
Funny Kaap
Funny Kaap kikker vanjaar se vroueweek op by die Kunstekaap teater in Kaapstad vanaf 4-6 Aug om 20:00.
