Jy dink terug: Aan jou matriek Wiskunde-onderwyseres wat gesê het jy sal moet uithaal en wys in die eksamen want die eksaminator het nie n foto van jou nie, so cute gaan jou nie ver bring nie.
Sleutelwoord Argiewe:Pedro Kruger
Dinsdae by Morrie
In die roerendste toneelgebeurtenis van 2010 kom dié topverkoperboek na die Afrikaanse verhoog. Wanneer Morrie met ’n terminale siekte gediagnoseer word, maak Tiaan weer kontak met hom.
ATKV Tienertoneel 1
Kom kyk hoe jong talent ontpop.
Thandi en Toffie
Die Thandi en Toffie-projek het ontstaan as gevolg van die leeskrisis in skole.
Op die vrou af 2
Dis vier jaar na die fenomenale sukses van Op die vrou af wat in 2004 by die KKNK geopen het voordat dit vir die volgende twee jaar landswyd getoer het en deur meer as 80 000 mense gesien is.
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Kwessie van balans
Dit is 10 jaar vandat Pedro se treffer vertoning, Blougat, gehore by die KKNK verstom het.
Oefen jou lagspiere vir Aardklop!
Van die gewildste produksies by vanjaar se Aardklop kunstefees is ‘n hele paar wat die lagspiere behoorlik gaan laat werk.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Dowwe Dolla: Die Goeie Fee(ks)
Dowwe Dolla trek haar Goeie Fee(ks) rokkie aan en vat ons op reis deur haar inkleur-uitgawe van Almal se Gunsteling Feeverhale.
