As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Sleutelwoord Argiewe:Piet Botha
Piet Botha in die Paarl
Sedert die nuwejaar het Piet Botha aanhoudend getoer, in Gauteng, in die Kaap, op die Weskus, in die Klein Karoo …
Piet Botha & The Lyzyrd Kyngs
Akkedis het via ‘n Jim Morrison-gedig vervel en The Lyzyrd Kyngs geword.
Spookpsalms
Na 8 jaar het die veteraan kunstenaar Piet Botha weer ‘n Afrikaanse album die lig laat sien. Die nuwe CD heet Spookpsalms en bevat 11 splinternuwe komposisies.
Piet Botha en The Lizard Kings
In hierdie era van ”kits sterre”, wat net so vinnig verdwyn as wat hulle verskyn, is Piet Botha een van daardie name op wie die term “kits” nie van toepassing is nie.
Piet Botha & The Lizard Kings
Piet Botha, Akkedis en kie saam op die verhoog by Wolfkloof Wynkelder in Robertson.
Highway 13
In ‘n era van kits sterre wat net so vinnig verdwyn as wat hulle verskyn het, is Jack Hammer een van daardie groepe op wie die term “kits” nie van toepassing is nie.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
