yf misleide studente stry in hierdie absurde intervensie oor ’n heilige voorwerp wat sentraal tot hul onsamehangende realiteit staan.
Sleutelwoord Argiewe:KKNK
Die ‘Real Housewife’
Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die TV-program uitgesaai is.
CRYBABY
Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus.
Charl du Plessis Trio: 20 jaar
Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met ’n verbysterende versameling crossover-musiek – van Barok tot blues en boogie.
Deep Heat
Hedda moes douvoordag vlug van die polisie en die stad.
Boklied
’n Aantal ietwat verloopte toneelspelers kom bymekaar in ’n tyd van krisis in ’n geslote ruimte – ’n gestig, ongebruikte saal of dalk net ’n gevangenis.
Boesman en Lena
Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Beste van alle tye
’n Satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu.
Being Here for You
Being Here for You is ’n uitreik oor ’n fisieke afstand heen. Dit is ’n samewerking tussen die Nederlandse kunstenaar Rita Hoofwijk en die Suid-Afrikaanse kunstenaar Hannah Loewenthal wat in 2020 begin het.
Atropa: Die wraak van vrede
In ’n wêreld verskeur deur oorlog, ongelykheid en die nalatenskap van kolonialisme, tref Atropa soos ’n pyl in jou vlees.
