Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
Sleutelwoord Argiewe:Ingrid Jonker
Sterlig Strofes
Breytnbach, N.P. van Wyk Louw, C. Louis Leipoldt, Stef Bos, Ingrid Jonker, D.J. Opperman, Lina Spies, Boerneef, Eveleen Castelyn …
Roos van jou mond
Gedigte van Ingrid Jonker getoonset en opgevoer deur die Nederlandse sangeres Niki Romijn.
Jonker 80 – ‘n huldeblyk
Dit sou vanjaar Ingrid Jonker se tagtigste verjaardag gewees het.
Absa KKNK skitter met musiek-supersterre
Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
Southern Exposure
Gegewe wat ons van die Flatfoot Dance Company weet belowe mapping nostalgia om ‘n paar diep donker roekelose draaie te maak.
Lus
Van alle soorte tekste en gedigte is die van erotiese aard meestal straks.
Dana Mouton-gedenklesing
Joan Hambidge, bekroonde digter en professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, lewer vanjaar die vyfde Dana Mouton-gedenklesing.
Die skyn van tuiskoms – ‘n Keur
Hierdie keur is ’n erkenning en bevestiging van ’n belangrike en beleë digterskap wat oor byna 40 jaar strek.
Vreemdelingskap, magiese realisme en Afrika by Aardklop
Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.
