Is daar renosters los in Suid Afrika? Wie en wat is in beheer?
Sleutelwoord Argiewe:Johann Nel
God van chaos
Wanneer die Villiers-egpaar die Le Rouxs nooi om ’n bakleiery tussen hulle seuns uit te sorteer, ontaard dié
beskaafde bespreking in ’n volskaalse voorstedelike burgeroorlog.
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Derde Party
Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.
Die ryk weduwee
Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
Drafstap of Drentel?
Audrey Blignault het hierdie voorstelling van haar lewe, in die meesterlike verwerking van Juanita Swanepoel, self as ’n hoogtepunt bestempel.
‘n Handvol gruis
´n Reis met vers en lied deur die lewe van C Louis Leipoldt.
Pas de Deux
In iedere toneelschrijver leeft de behoefte om dat onbegrijpbare verschijnsel dat teater is ,al is het maar een keer, te betrappe in lewende lywe.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
