Hierdie klug steek die draak met mense wat behep is met transformasie en politieke korrektheid.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
Aktuele sake onder bespreking by Suidoosterfees
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied.
Die Suidoosterfees raak feestelik met kleiner, intieme program
Van 26 April tot 1 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n kleiner, intieme fees as gewoonlik aan.
Suidoosterfees-aanbiedinge vir 3 – 6 Desember uitgestel tot 2021
In die lig van die situasie rakende die Covid-19-pandemie wat tans in die Wes-Kaap heers, word alle
Suidoosterfees-aanbiedinge wat van 3 tot 6 Desember 2020 aangebied sou word, uitgestel tot 2021.
Lockdown Legato
Unieke piekniekkonserte vind van 3 tot 5 Desember in die Komanjiestuine in Kaapstad plaas.
Musiek-konserte by Suidoosterfees kykNET Atlantic inryteater in November
Kaapse musiekliefhebbers kan onder meer uitsien na drie groter produksies met van ons land se voorste kunstenaars.
Bederf vir boekwurms
Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14
November met ’n uitstekende skrywersprogram.
Suidoosterfees Inryteater Program
Feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak
en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Klassieke inryteater herleef
Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef.
Spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue
Kunstenaars wat vroeër vanjaar optredes in Suidoosterfees-produksies moes kanselleer as gevolg van die Covid-19-pandemie, het talente saamgesnoer in ’n spesiale musiekvideo wat Suid-Afrikaanse vroue vir hul inspirerende diens aan die gemeenskap eer.
