Die NATi Jong Sterre-projek, wat by die pas afgelope Suidoosterfees in Kaapstad sewe uitstekende debuutproduksies gelewer het, bied ’n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge om hul toneelstukke onder professionele mentorskap te verfyn.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
Suidoosterfees dankbaar vir vertroue en uitstekende ondersteuning
Die 18de Suidoosterfees, wat pas van 26 April tot 2 Mei in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksie-bywoningsyfer van 94%.
The Infinite Woman
The Infinite Woman verken die interaksies tussen vroue in ’n familie waar die verlede by hulle spook.
Vakansiepret vir die jongspan by Suidoosterfees
Die belangrikheid van stories, veral vir kinders, kan nooit genoeg beklemtoon word nie.
Suidoosterfees bring ’n veilige, intieme teaterervaring
’n Verskeidenheid produksies word van 26 April tot 2 Mei by Artscape in Kaapstad op die planke gebring as deel van die Suidoosterfees se 2021-aanbod.
Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees
Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, “’n Fees vir almal!” in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word.
Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
Meyer en De Villiers se talente sorg vir ’n gedugte kombinasie. Karoo Suite het gehore by verskeie feeste en teaters in vervoering gehad, en het daarna landswyd uitverkoop.
Suidoosterfees se jong sterre skitter
Die NATi Jong Sterre vir 2021 is Margo Kotze, Andrico Goosen, Fabian Rainers, Xolisa Ngubelanga, Carlo Daniels, Gerhard Visagie en Misha Krynauw.
But Baby, I Love You
Temas soos manlikheid, geslagsgebaseerde geweld, die verkragtingskultuur en verraad word aangespreek.
