‘n Samestelling deur Juanita Swanepoel uit die bloemlesing van Danie Marais.
Sleutelwoord Argiewe:Joanie Combrink
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Snuf in die neus
‘n Maltrap-klug met vele kinkels.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Vlooi en die Koekieman
Kom kyk hoe Vlooi, Biebie en Kalla hulle ouma se resepteboek red uit die hande van die nare Koekieman.
