Die beeldskone Rolanda Marais gesels op 5 Junie 2015 op die geel bank.
Sleutelwoord Argiewe:Rolanda Marais
KKNK 2015: ‘n Fees met stof tot nadenke
Die feesprogram van die Absa KKNK het gesorg dat die Kannapaneel, wat jaarliks die Kanna-pryse oftewel die “Klein Karoo Oscars” moet toeken, diep moes dink om die nominasies aan te wys.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
#Aardklop Die Seemeeu
’n Sterbelaaide rolverdeling in ’n nuwe verwerking van Anton Tsjechof se klassieke meesterstuk.
Drie debute domineer 2014 Kanna’s
Drie debuutproduksies by die 20ste Absa KKNK is voor in die koor met Kanna-nominasies in verskeie kategorieë. Dogma, Rondomskrik en Samsa-masjien het elk ses nominasies ontvang.
#KKNK Dogma
Christiaan Olwagen se eerste plekspesifieke stuk handel oor ’n jong man wat die verbrokkeling van sy ouers se verhouding ondersoek nadat sy pa, ’n predikant, gediagnoseer is met veelvuldige sklerose.
Wie drink wat?
Alkohol het ’n uitwerking, maak dinge beter, slegter, is ’n kruk.
