Laurika Rauch en Elvis Blue se raakpunte is meer as hul verskille.
Sleutelwoord Argiewe:Vryfees
#Vryfees2013 Vrek
Rukkende, onkonvensionele teater, ’n groen toneelstuk.
#Vryfees2013 ValenPYNsdag
Frieda Fourie, amper 40, ’n bietjie vatterig, vryerig, fanaties verlief en gefrustreerd, sit alleen op Valentynsaand.
#Vryfees2013 Wasgoed
Dié drama, wat net sowel in Heidedal, Bloemfontein, kon afspeel, handel oor die dorp se wasvrou, Meide, wie se seun ná jare huis toe kom.
#Vryfees2013 Te veel vir ’n coloured girl
Vier jong vroue probeer sin maak van hul identiteit en waar hulle hoort in ’n land waar hulle voorheen gedwing was om tussen skadu’s van swart en wit te lewe.
#Vryfees2013 Telbord
Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
#Vryfees2013 Kinders van Stilte
Die bekende Children of a lesser god in Afrikaans …
#Vryfees2013 Kanna hy kô hystoe
Kanna hy kô hystoe deur Adam Small is die deernisvolle verhaal oor eenvoudige mense, oor die armes wat altyd daar sal wees. Altyd!
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
#Vryfees2013 Ek sien ‘n man
’n Agterplaas in Mitchells Plain. Van oomblik tot oomblik word die Kaapse vlakte getransformeer soos ons een man se reis en ontbinding te midde van die chaos van die samelewing volg.