Die legendariese aktrise Sandra Prinsloo deel met ons stories uit haar loopbaan, terwyl die bekroonde teaterman, Wessel Pretorius, saam gesels oor die lewe op die verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Wessel Pretorius
#innibos Die dag is bros
Dis laatmiddag. Elsa, voorheen ’n lektor in Afrikaanse letterkunde, berei ’n driegang maaltyd voor vir Brian se verjaarsdag.
Sandton City grootdoop
Lisa se lewe is nie baie lekker nie en boonop het haar suster Danél weer by hul ma, ’n aktrise wat probeer kophou en eindelik vrede gemaak het met haar foute, ingetrek.
#KKNK Al julle volke
Die splinternuwe stuk deur Wessel Pretorius kombineer drama, bewegingsteater en dans om sosiopolitiese kommentaar te lewer op en metafories om te gaan met die Afrikaner se soeke na ’n leier.
#Woordfees Adam Twee
Die aarde is net skroot, as en rommel.
#Aardklop Bloed & Rose : Die lied van Jeanne en Gilles
Dis 1430. Vir negentig jaar voer die Engelse reeds ’n stryd teen die Franse.
Balbesit in Kaapstad
‘Gebed, grond en rugby …’
#innibos Frats
Gys en Jos is twee roeikampioene wat tydens ’n wedvaart op die Krokodilrivier
omslaan en op die oewer uitspoel.
#KKNK Slaaf
Slaaf is ’n trip, ’n fix vir die verlore generasie.
Boesman, my seun
Boesman, my seun Roekeloos 18 Maart Ter viering van die vele toneelhoogtepunte oor die jare heen op die KKNK, is dié treffer terug op die planke. Boesman, my seun, is al beskryf as ’n katarsis vir teatergehore. Of soos Ilse van Hemert dit al opgesom het: “Dis net Deon Opperman wat volwasse mans so kan …
