Johan besluit om ’n blaaskans te neem van sy kêrel en ontmoet, per ongeluk, die vrou van sy drome.
Sleutelwoord Argiewe:Wessel Pretorius
Psalter
Psalter (die naam vir ‘n boek van Psalms) is ‘n versameling grootword-herinneringe van ‘n Gaga-aanbidder, ‘n dissipel van Nina Simone en ‘n gesant van die maan in kitsch engelvlerke.
Afrikaan
In 2012 het Janine Neethling en haar man, Deon Opperman, saamgespan om die eerste volwaardige Afrikaanse oratorium, Die Skepping, op die planke te bring. Deon het die libretto geskryf en Janine het die musiek, vir beide orkes en stem, gekomponeer. Nou het Janine en Deon weer talente saamgespan om spesifiek vir Woordfees 2019 `n nuwe …
My mense is die kluts kwyt
’n Blou Bul-braai in Pretoria neem ’n onverwagse wending terwyl Louise en Peter op hul eerste Tinder-afspraak ontdek die liefde is bipolêr.
Lykskou
Broer en suster, Orph en Dizzy, is erfgename van ’n begrafnis-onderneming.
Die meermin-kompleks
Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel.
Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self?
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Sê My Naam Soos ‘n Starbucks Knaap
Annetjie “Vleis” de Vries sit op die lughawe en wag vir haar vlug na Amsterdam.
Mike en Mavis
Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat spesialiseer in klassieke rolprente.
