Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.
Sleutelwoord Argiewe:Wessel Pretorius
Klara Maas se hart is gebreek, ensomeer: Die vloeistof trilogie
Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger, skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie.
Die koninkryk van die diere
Dié pittige komedie takel die meedoënlose stryd van menslike oorlewing in die mees genadelose omgewing: die teater.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
innibos Sappi Boeke-crawl 2016
Die SAPPI boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir innibos-feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
#innibos Die ontelbare 48
Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die kerksaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt en veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ʼn moordenaar met ʼn sluwe plan.
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
#Woordfees Kô, lat ons sing!
In hierdie 80ste verjaardaghuldeblyk aan Adam Small word die digter en dramaturg se legendariese woorde gevier in sang en musiek, en in gesproke vorm.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 19 Junie
Die legendariese aktrise Sandra Prinsloo deel met ons stories uit haar loopbaan, terwyl die bekroonde teaterman, Wessel Pretorius, saam gesels oor die lewe op die verhoog.
