#Vryfees2013 na hartelus

As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.

‘n Platsak KKNK

Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.