Alexander Matthews praat met die volgende digters en laat hulle uit hulle werk voorlees: Louis Esterhuizen, Kerry Hammerton, Danie Marais, and Charl-Pierre Naudé.
Sleutelwoord Argiewe:Danie Marais
KKNK 2015: ‘n Fees met stof tot nadenke
Die feesprogram van die Absa KKNK het gesorg dat die Kannapaneel, wat jaarliks die Kanna-pryse oftewel die “Klein Karoo Oscars” moet toeken, diep moes dink om die nominasies aan te wys.
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
Pruimtwak en skaduboksers
Om sin te maak van die hele virtuele warboel in die 21ste eeu moet ’n mens hoog en laag soek.
Tuin van Digters
Breyten Breytenbach se 75ste verjaarsdag word gevier deur die bekendstelling van Schalk Joubert se woordmusiek-projek, Katalekte, asook die teaterproduksie, Verse in my vingers.
Solank verlange die sweep swaai
Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is ’n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand.
Land van die groot woordfabriek
Is dit regtig nodig om oorsese kinderboeke in Afrikaans te vertaal?
As almal ver is
‘n Samestelling deur Juanita Swanepoel uit die bloemlesing van Danie Marais.
Nuwe Stemme 4
Die Nuwe Stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.
As almal ver is
Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent.