Program vir 20ste KKNK

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”

Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program

Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.

Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak

Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.

#Aardklop13 Telbord

Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.

2012 Fleur Du Cap-benoemings

Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.