Kaapstad kry ook nou weer `n beurt! Kaartjies vir die volgende Liefde by die Dam by Meerendal in die Wes-Kaap op Saterdag 12 November 2022 is nou beskikbaar.
Sleutelwoord Argiewe:Robbie Wessels
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.
In Afrikaans Hartenbos 2019
Die doel van die fees is om gesinne bymekaar te bring deur middel van musiek.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
Cultivaria Heinz Emporium
Die Heinz Emporium gaan ‘n bynes van bedrywighede sowel as die beste plek om asem te skep tydens vanjaar se Cultivaria kunsfees.
Poena is koning
Poena is koning voorprent
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
