Hierdie vertoning wil die konsep van jazz en blues van volksvreemd na volkseie verander deur die gehoor met onder andere volksliedjies op ‘n uitsonderlike musikale manier aan te bied.
Sleutelwoord Argiewe:Anna Davel
Anna Davel linger longer
Dit was nie moeilik om verlief te raak op ‘n van era van pêrels, die big band swing en die Charlston nie.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Ashes
In ´n rokerige cigar club in Kuba, of dalk in Clocolan, sit ´n vrou met ´n verlede en suig langsaam haar longe vol weëmoed.
View op die highway
Dis ‘n paar jaar later, en Louise is terug.
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …
Godinne op die Grondpad
Kyk, Anna Davel is ‘n Cutt Glass-vrou, so uit die staanspoor weet jy sy kán sing.
Blouberg
Na amper drie jaar stel Lucas Maree weer ‘n nuwe CD bekend.
Not Only Angels
Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie – hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
Te diep
Anna Davel is ‘n nuwe solostem op die Afrikaanse musiektoneel wie se debuut-CD Te diep by 2000 se Klein Karoo Nasionale Kunstefees bekendgestel is.