Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
Sleutelwoord Argiewe:Anna Davel
In jou arms
Anna Davel sing nog steeds die land aan die brand in haar nuwe musiekproduksie In jou arms.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Anna ons gaan Paarl toe
Anna Davel kuier die week in die Paarl en bied ’n program van gunsteling musiek uit haar repertoire van die afgelope 10 jaar, asook verskeie nuwe komposisies.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Anna Davel
Anna Davel in Robertson, Maart 2011.
Moment
Anna is sy terug by haar wortels – nuwe Afrikaanse songs wat sy skryf, oorskryf, uitsoek en bymekaar maak vir ‘n nuwe album.
Afri-Frans
“Briljant!” “Die beste musiekproduksie in jare”“Wêreldklas” is maar ‘paar van die woorde wat deur teatergangers landwyd oor Afri-Frans, die produksie geuiter is.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Boulevard of Dreams
Anna Davel se Franse Cafe-styl liedjies neem die gehoor terug na ‘n droomverlore Boulevard in Parys.
