Diamonds are forever is ‘n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar ses dekades loopbaan
Sleutelwoord Argiewe:Anna Davel
Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal
Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.
Voshaarnooi – nuwe weergawe van Chris Chameleon en Mauritz Lotz
“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Ella Fitzgerald – A Century in Song
Anna Davel en Gloria Bosman deel die verhoog in hierdie splinternuwe verhoogproduksie om die musiek van Ella Fitzgerald te vier.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
PG: ‘n Lewe vol …
Van Suid-Afrika se voorste kunstenaars kom bymekaar om die werk en lewe van hierdie grootgees te vier.
Rooidag
Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit NP van Wyk Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Landskap
Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde.
Jazz Up!
Jazz Up! is ‘n vertoning saamgestel uit splinternuwe jazz verwerkings van Anna se gunsteling musiek van die vorige eeu.
