Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022

Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …

Eeufeeskonsert 2018

Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier.

Program vir 20ste KKNK

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”