Nadat dit die hele wêreld vol getoer het, is … miskien nou terug in Kaapstad.
Sleutelwoord Argiewe:Gideon Lombard
#KKNK Vat hom flaffie
As die ou fossiel, Hups, om die verkeerdste redes hydro toe gaan, bly vrouliefie tuis.
#Woordfees Meerfout
Die moderne samelewing verwag van ’n vrou om meer as een ding te wees.
The View
‘n Jong man sit in ‘n tronksel in die ruimte en kyk neer op ‘n verwoeste aarde.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
Wie drink wat?
Alkohol het ’n uitwerking, maak dinge beter, slegter, is ’n kruk.
#Vryfees2013 Die melktrein stop nie meer hier nie
Die Suid-Afrikaanse première van Tennessee Williams se “gesofistikeerde sprokie”.
Nagwond
Ons dae is gevul met besluite – regte en verkeerde keuses wat uitloop op vreugde of spyt.
Die Leo’s
Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin.
2013 Fleur Du Cap-benoemings
Die Fleur du Cap-toekennings word op 17 Maart by die Kunstekaap in Kaapstad gehou.
